Kom haal jou produkte af by:
Langverwachtpad - Kuilsrivier
24 Langverwacht Rd, Kuils river, Cape Town, 7580
Besigheids Ure
Maandag - Vrydag
8:00 - 17:00
Saterdae oop vir instap en Funksies
Sondae 9:00 - 11:00

Kom kyk - Koop - Eet
Klik op die Fotos om inligting oop te maak
Koop 'n looitjie ten bate van Winterhoop uitreik na Rietbronse weerlose kinders en wen 2 x volwasse kuns werkswinkels.
Kies tussen origami, verf, olie pastelle, mosaiek, pottery.
Werkswinkel in Zevenwacht Lifestyle Estate, Kuilsrivier.
Trekking vind plaas op 01 Augustus 2026. Prys ter waarde van R800.
T&C apply (available on request bestuur@suidkerk.org.za)
Suid rus gelowiges toe om hul gawes uit te leef en die evangelie te verkondig
Kom haal jou produkte af by:
Besigheids Ure
Maandag - Vrydag
8:00 - 17:00
Saterdae oop vir instap en Funksies
Sondae 9:00 - 11:00